Hoërskool Die Anker se matrieks vier goeie uitslae
Drie van die matrieks wat Donderdagoggend breed ...show more
05 January 2012 | Thelma Koorts
Die skool het vanjaar 'n slaagsyfer van 99.5 persent behaal en die hoof van die skool, George Nell het gesê dat hy baie tevrede is met die matrieks se uitslae. Die toppresteerder van die skool is Anja Grobler, wat vier onderskeidings behaal het. Die kandidate het saam 63 onderskeidings behaal. Meer foto's


