News powered by
General

Vroue leer van kinderpartytjies

Sarah maak lekkergoed

21 August 2012 | Jana Oosthuizen

Current rating: 5 from 1 votes.

Die Secunda-tak van die Suid-Afrikaanse Koekversierdersgilde het op 15 Augustus by Davieshof bymekaar gekom.

Me. Sarah van Loggerenberg het vir vroue gewys hoe om lekkers, kolwyntjies en koeke vir kinderpartytjies te versier.

Crescent Moulds van Johannesburg het ook die tak besoek en hul ware uitgestal wat lede kon koop.

Dié tak vergader weer op 12 September om 9.30vm by Davieshof.

Hulle gaan dan mosaïekwerk met versiersuiker doen.

Vir meer inligting, skakel me. Judy Wessels by 083 739 8812.

« Back
SHARE ON:
RATE THIS ARTICLE:
Current rating: 5 from 1 votes.

Looking for a car?

Find it in looklocal Cars

Find a job

Find it in looklocal Jobs

Find your dream home

Find it in looklocal Property

Network News

News powered by Moneyweb

Network News

News powered by Moneyweb