News powered by
General

Ou liefde roes nie

Twee haak af na 50 jaar

15 March 2012

Not rated yet.

HULLE sê ou liefde roes nooit. Vir Dirk (70) en Annie (65) van den Berg is hierdie gesegde beslis waar. Hulle het mekaar 50 jaar gelede geken toe sy ook 'n nooi Van den Berg was en het, soos Dirk sê, "in die bondel gevry". Hulle paaie het egter uitmekaar geloop en albei is getroud. Na 50 jaar het Dirk, toe 'n wewenaar, Annie, wat intussen geskei is, weer opgespoor. Hy het die jawoord gevra en die twee het op 3 Maart afgehaak. Hulle woon in Norkempark.

« Back
SHARE ON:
RATE THIS ARTICLE:
Not rated yet.
* Mandatory fields

ADD YOUR COMMENT

Name*:
Email*:
Subject*:
Comment*:

Looking for a car?

Find it in looklocal Cars

Find a job

Find it in looklocal Jobs

Find your dream home

Find it in looklocal Property

YOU MAY ALSO BE INTERESTED IN

Network News

News powered by Moneyweb

Network News

News powered by Moneyweb