News powered by
General

Sang en Woord saam met akteur

Johan het al vir vier jaar sy eie gemeente (Selah) onder ‘Lewende Woord’ in Pretoria, waar hy Sondae die woord bedien.

15 July 2011

Not rated yet.

Johan Scholtz, meer bekend vir sy optrede in sepies soos Egoli, Getroud met Rugby en nog veel ander TV-programme,  gaan  29 Julie om 6.30nm met sang en Woord by Christian Faith Worship Sentrum in Monument optree.
 
Kaartjies beloop R40 per persoon en vir kinders onder 12 kos dit R20.  Kosstalletjies gaan ook beskikbaar wees.

Johan het al vir vier jaar sy eie gemeente (Selah) onder  ‘Lewende Woord’ in Pretoria, waar hy Sondae die woord bedien.  Hy het alreeds twee  CD’s met gospelliedjies die lig laat sien.

Vir meer besonderhede oor Johan se optrede, skakel Elaine van der Merwe by 011 795 3797 of 011 954 2805.

« Back
SHARE ON:
RATE THIS ARTICLE:
Not rated yet.
* Mandatory fields

ADD YOUR COMMENT

Name*:
Email*:
Subject*:
Comment*:

Looking for a car?

Find it in looklocal Cars

Find a job

Find it in looklocal Jobs

Find your dream home

Find it in looklocal Property

YOU MAY ALSO BE INTERESTED IN

Network News

News powered by Moneyweb