News powered by
Schools

Helderkruin se manspersoneel word bederf

Op Valentynsdag het die vrouepersoneel van Laerskool Helderkruin besluit om die manspersoneel 'n bietjie te bederf.

23 February 2011 | Clinton Botha

Not rated yet.

Op Valentynsdag  het die vrouepersoneel van Laerskool Helderkruin  besluit om  die manspersoneel 'n bietjie te bederf.

Elkeen het ‘n T-hemp met hul naam op ontvang en hulle is ook bederf met ‘n lekker tydskrif en geskenkpakkie met versnapperinge in. 

Pouse is daar toe heerlik saamgekuier om ‘n tafel wat gekreun het onder eetgoed wat deur die skool se leiers voorsien is.

In die feestelike atmosfeer het die leerlinge lekker saamgespeel deur Valentynsklere aan te trek.

« Back
SHARE ON:
RATE THIS ARTICLE:
Not rated yet.

Looking for a car?

Find it in looklocal Cars

Find a job

Find it in looklocal Jobs

Find your dream home

Find it in looklocal Property

Network News

News powered by Moneyweb

Network News

News powered by Moneyweb