Shopping

Afrikaanse komedie op die groot skerm

Moet nie die nuwe Afrikaanse komedie Hoofmeisie misloop nie.

23 December 2011 | Natasha Kotze

Not rated yet.

Hoofmeisie

’n Skreeusnaaks en eerlike Afrikaanse familie komedie.

Drie laerskool meisies deel dieselfde droom (danksy die druk van hul dominerende mammies) om hoofmeisie te word van Laerskool Stumbo Pops.

Nadia van Heerden (12) is ‘n liefdevolle en gemotiveerde weeskind met dieselfde droom.

Ongeag haar siniese ouma se advies om nie eers te probeer kompeteer nie, gaan sy voluit vir die gesogte brons baltjie. Nadia weet dit sal haar oorlede ma en pa verskiklik trots maak.

Sy behaal gou sukses wanneer sy redenaars wen, maar mislukking met netbal proewe, entrepeneurs dag en akademie is net die begin van haar probleme.

Mish'A El de Beer, Ruan Wessels, Annemicke Kotzé, Melissa Massyn, Leigh-Shay, Jamie Lawrence , Christel Van Den Bergh, Lida Botha, Marie Pentz, Johan Van Der Merwe, Karin Retief, Nazli George en Izak Davel speel in die film.

Dit begin 23 Desember by cinemas draai.

« Back
SHARE ON:
RATE THIS ARTICLE:
Not rated yet.
* Mandatory fields

ADD YOUR COMMENT

Name*:
Email*:
Subject*:
Comment*:

Looking for a car?

Find it in looklocal Cars

Find a job

Find it in looklocal Jobs

Find your dream home

Find it in looklocal Property

YOU MAY ALSO BE INTERESTED IN

Network News

News powered by Moneyweb